Die Sandveldluisiesbos (Leucospermum rodolentum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Sandveld, Hopefield en Kaapse Vlakte van Heerenlogementsberg tot by Kraaifontein. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van Augustus tot November.

In Engels staan dit as die Sandveld Pincushion bekend. Die plant se FSA-nommer is 83.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van speldekussingspesies

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika