Die Riversdalspeldekussing (Leucospermum winteri) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Langeberg, Langkloof tussen Garciapas en die Gouritsriviervallei. Die struik word tot 1.3 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Riversdale Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika