Die Nhlaralumi is 'n klein sytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika. Dit vloei deur die Timbavati- en Umbabat-natuurreservaat voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.

Oorsprong

Monding

Roete Vloei deur ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel Google-kaart van die Nhlaralumi se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo)