Ignatius Michael "Michal" Groenewald is 'n lid van die Noordwes Provinsiale Wetgewer vir die Vryheidsfront Plus (VF+). Hy is ook die provinsiale leier van die VF+ in die Noordwes.
Groenewald se pa, Pieter Groenewald, is die leier van die VF+, en dien as kabinetsminister in die Parlement. 'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily . Besoek op 16 April 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Ignatius Michael Groenewald – People's Assembly Mnr. Ignatius Michael Groenewald − Parlement van Suid-Afrika
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Afrikaners Kategorie:Politici van die Vryheidsfront Plus