Frederik Jacobus "Jaco" Mulder (gebore 15 Januarie 1964) is sedert Mei 2019 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy is 'n lid van die Vryheidsfront Plus (VF+) en die party se provinsiale leier in Gauteng. Hy was voorheen 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer van 2004 tot 2014.'Dis mos jou mense': FF Plus keeps it in the FFamily . Besoek op 16 April 2020.
Verwysings
Eksterne skakels Mnr. Frederik Jacobus Mulder − Parlement van Suid-Afrika Frederik Jacobus Mulder − People's Assembly
Kategorie:Afrikaners Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Politici van die Vryheidsfront Plus Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense