Die R396 is 'n streeksroete in Suid-Afrika. Dit verbind die N2-nasionale pad noord van Mthatha met Lady Frere via Maclear, Rhodes, Barkly-Oos, Rossouw en Indwe.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Eksterne skakel Routes Travel Info

Kategorie:Streeksroetes in die Oos-Kaap