Die Karoospeldekussing (Leucospermum saxatile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg oos van Garciapas. Die struik word slegs 0,7 m hoog en dra blomme van Julie tot Februarie.
In Engels staan dit as die Karoo Pincushion bekend.
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika