Die Potrivier is 'n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 'n sytak van die Tsitsarivier en vorm deel van die Umzimvubu tot Keiskamma Waterbestuursgebied.

Eksterne skakel Google-kaart van die Potrivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap