Die Petsjorasee (Russies: Печо́рское мо́ре, Pechorskoje More) is 'n see aan die suide van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland. Dit lê tussen die eilande Kolgoejef in die weste, Waigatsj in die ooste, Nowaja Zemlja se Suideiland in die noorde en die vasteland van Siberië in die suide.

duimnael|links|Ligging van die Petsjorasee in Noord-Rusland Die Petsjorasee is 'n randsee van die Barentssee en is na die Petsjorarivier genoem, die belangrikste rivier wat in die Petsjorasee uitmond. Die see het 'n gemiddelde diepte van 6 m.

Die see is vanaf November tot Junie gevries. In die Petsjorasee is al groot olievelde gevind.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geografie van Rusland Kategorie:Seë van Europa Kategorie:Seë van die Arktiese Oseaan