Die Breederivier-speldekussing (Leucospermum utriculosum) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en as nie-bedreig geklassifiseer. Dit word in die Breederivier-vallei van Robertson tot by Stormsvlei gevind en ook in die voetheuwels van die Potberg. Die struik word slegs 2 m groot en dra hoofsaaklik blomme van September tot November.

In Engels staan dit as die Breede River pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika