Die Oostelike speldekussing (Leucospermum royenifolium) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes- en Oos-Kaap; dit word gevind in die Outeniekwaberge in die Langkloof en Meiringspoort in die Swartberg tot by Kouga. Die struik word slegs 1,3 m groot en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Eastern pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika