Die Swartbergspeldekussing (Leucospermum wittebergense) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Witteberg tot Swartberg tot die Kougaberge. Die struik word tot 1.5 m groot en dra blomme van Augustus tot Januarie.

In Engels staan dit as die Swartberg Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika