Die Shisakashanghondo vloei saam met die Timbavatirivier en is in die opvanggebied van die Olifantsrivier in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

Oorsprong

Samevloeiing By die Roodewal-boskamp in die Krugerwildtuin

Sytakke Buffelspruit Chalons Kettingspruit Mauluspruit Mbanswespruit Red Gorton (spruitjie) Swartkopspruit

Roete Vloei deur die ooste van Mpumalanga en die sentrale deel van die Krugerwildtuin.

Eksterne skakel Google-kaart van die Shisakashanghondo se samevloei by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Krugerwildtuin Kategorie:Olifantsrivier (Limpopo) Kategorie:Riviere in Mpumalanga