Die outeniekwakreupelhout (Leucospermum glabrum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge. Die struik word tot 1 tot 2 m groot en dra blomme van Augustus tot Oktober.
In Engels staan dit as die Outeniqua Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas PlantzAfrica Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika