Die Magaliesrivier is 'n rivier wat in die Hartbeespoortdam invloei. Dit is 'n sytak van die Krokodilrivier in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.
Sytakke Blaaubankrivier Hekpoortspruit Skeerpoortrivier
Monding
Eksterne skakel Google-kaart van die Magaliesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Noordwes