Die Robinsonkreupelhout (Leucospermum pluridens) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika waar dit voorkom in die Rooiberg tot by Robinsonpas. Die struik word tot 3 m groot en dra blomme van September tot Desember.
In Engels staan dit as die Robinson Pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 84.4.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika