Die Skeerpoortrivier is 'n rivier wat suid van Hartbeespoortdam, in Gauteng en Noordwes, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Magaliesrivier.

Ontspring

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Skeerpoortrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Noordwes