Die Hermanusspeldekussing (Leucospermum gracile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Kleinrivier, Babilonstoringberge en Bredasdorpberge. Die struik word slegs 0,4 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Hermanus Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika