Harrison Gilbertson (gebore 29 Junie 1993) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Need for Speed (2014), Haunt (2014), Fallen (2016), en Upgrade (2018).

Filmografie Rolprente 2009: Accidents Happen 2010: Beneath Hill 60 2010: Virginia 2014: Need for Speed 2014: Haunt 2014: My Mistress 2016: Fallen 2018: Upgrade 2018: Look Away 2019: In the Tall Grass

Televisiereekse 2012: Conspiracy 365

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense