Taylor Glockner (gebore 30 Julie 1991) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Conspiracy 365 (2012), en Mako Mermaids (2013).
Filmografie Rolprente 2017: No Two Snowflakes
Televisiereekse 1985: Neighbours 2010: The Verge 2012: Conspiracy 365 2013: Mako Mermaids
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in die 1990's Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1991