Sebastian Gregory (gebore 3 Maart 1990) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Acolytes (2008), Beautiful (2009), A Heartbeat Away (2011), en American Satan (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Acolytes 2009: Beautiful 2011: A Heartbeat Away 2017: American Satan 2018: Shooting in Vain

Televisiereekse 2008: The Elephant Princess

Video's 2009: The Beautiful Vision 2013: No Genes Attached

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu