Chai Hansen (gebore 8 Februarie 1989) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Dead Moon Circus (2012) en in die televisiereekse Mako Mermaids (2013), The 100 (2014), en We Were Tomorrow (2018).

Filmografie Rolprente 2012: Dead Moon Circus 2013: Dead Moon Circus Part 2 2018: Thicker Than Water

Televisiereekse 2013: Mako Mermaids 2014: The 100 2018: We Were Tomorrow 2018: The New Legends of Monkey

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Thaise manlike akteurs