Tai Hara (gebore 29 Maart 1990) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), Terra Nova (2011), Hyde & Seek (2016), en SEAL Team (2017).

Filmografie Rolprente 2012: Reef 'n' Beef 2013: HI-5 Some Kind of Wonderful

Televisiereekse 1988: Home and Away 2011: Terra Nova 2011: Cash Call 2016: Hyde & Seek 2017: SEAL Team

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense