Kick Gurry (gebore 25 Mei 1978) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Looking for Alibrandi (2000), Spartan (2004), Speed Racer (2008), en Edge of Tomorrow (2014).

Filmografie Rolprente 2000: Looking for Alibrandi 2002: Garage Days 2004: Spartan 2008: Speed Racer 2014: Edge of Tomorrow At the Edge of Night

Televisiereekse 2005: Two Twisted 2012: Cybergeddon 2012: Cybergeddon Zips 2015: Hollywood Mom 2017: Ten Days in the Valley

Video's 2014: A World on the 'Edge of Tomorrow'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu