Ian Gilmour (gebore 1955) is 'n Australiese regisseur, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Water Rats (1996), The Lost World (1999), en Flatland (2002).

Filmografie Rolprente 1978: Mouth to Mouth 1979: Now and Then 1982: A Dangerous Summer 1989: Malpractice 1999: Joe Wilkinson

Televisiereekse 1983: Waterloo Station 1996: Water Rats 1999: The Lost World 2002: Flatland

Televisierolprente 1981: Rusty Bugles 1986: Double Sculls 2001: Code Red 2005: Locusts: The 8th Plague

Video's 2006: A Dangerous Summer Rekindled

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Nieu-Seelandse manlike akteurs van die 21ste eeu