Nicholas Gledhill (gebore 7 Maart 1975) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Careful, He Might Hear You (1983), Dead to the World (1991), en The Man Who Sued God (2001).
Filmografie Rolprente 1983: Careful, He Might Hear You 1991: Dead to the World 2001: The Man Who Sued God
Televisierolprente 1987: Black Beauty
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu