Terry Gill (25 Oktober 1939 – 25 Februarie 2015) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Crocodile Dundee (1986) en in die televisiereekse Bluey (1976) en Blue Heelers (1994).
Filmografie Rolprente 1986: Crocodile Dundee
Televisiereekse 1974: And the Big Men Fly 1976: Bluey 1981: I Can Jump Puddles 1984: The Keepers 1986: The Flying Doctors 1990: Col'n Carpenter 1994: Blue Heelers 1994: Wedlocked
Televisierolprente 1979: Gail 1982: The Black Planet 1984: The Phantom Treehouse 1990: Police Crop: The Winchester Conspiracy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu