Damien Garvey is 'n Australiese akteur en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Rake (2010), The Leftovers (2014), Ash vs Evil Dead (2015), en The Kettering Incident (2016).

Filmografie Rolprente 2001: Spudmonkey 2009: Storage 2015: The Fear of Darkness 2015: Manny Lewis

Televisiereekse 2007: Spy Shop 2008: East of Everything 2010: Rake 2014: The Leftovers 2015: Ash vs Evil Dead 2016: The Kettering Incident 2016: Jack Irish 2018: Harrow

Televisierolprente 2001: Break the Silence 2004: Big Reef 2005: Family First: A Federal Crusade 2006: Answered by Fire 2011: Purged

Video's 1999: Waste

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu