Dean Geyer (gebore 20 Maart 1986) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Australian Idol (2003), Glee (2009), Casual (2015), en Shades of Blue (2016).

Filmografie Rolprente 2015: Landmine Goes Click 2015: The Sand 2015: Dark Intentions

Televisiereekse 2003: Australian Idol 2009: Glee 2015: Casual 2016: Shades of Blue

Televisierolprente 2007: John Foreman Presents Burt Bacharach 2017: Once Upon a Date

Video's 2011: Never Back Down 2: The Beatdown

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Suid-Afrikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu