Bernard Curry (gebore 27 Maart 1974) is 'n Australiese akteur, skrywer, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), Once Upon a Time (2011), en Wentworth (2013).
Filmografie Rolprente 2005: Puppy 2014: Bordering on Bad Behavior 2015: Impact Earth 2017: Live or Die in La Honda 2018: A Boy Called Sailboat
Televisiereekse 1993: Snowy 2002: Flipside 2008: Monster House 2009: Beauty and the Geek Australia 2010: Pretty Little Liars 2011: Once Upon a Time 2013: Wentworth
Televisierolprente 2002: The Junction Boys
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu