Desmond Chiam (gebore 30 Julie 1989) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Magic Camp en in die televisiereekse Bones (2005), NCIS: Los Angeles (2009), en The Shannara Chronicles (2016).

Filmografie Rolprente Magic Camp The Chronicles of Anatta: Mark of Existence

Televisiereekse 2005: Bones 2009: NCIS: Los Angeles 2015: We, the Band 2016: The Shannara Chronicles

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense