Arthur Dignam (gebore 9 September 1939) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Devil's Playground (1976), The Wild Duck (1984), Moulin Rouge! (2001), en Australia (2008).

Filmografie Rolprente 1962: Lend Me Your Stable 1974: Between Wars 1974: Petersen 1976: The Devil's Playground 1976: Summer of Secrets 1981: Grendel Grendel Grendel 1982: We of the Never Never 1984: The Wild Duck 1987: The Right Hand Man 1988: The Dreaming 1988: The Everlasting Secret Family 1993: The Nostradamus Kid 2001: Moulin Rouge! 2008: Australia

Televisierolprente 1972: Dust or Polish 1979: The Hero 1986: King Solomon's Mines 1988: Edens Lost

Video's 2004: We of the Never Never: Back to the Never Never 2008: Duet for Four: Wendy Hughes Interview

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020