Martin Dingle-Wall (gebore 22 Julie 1971) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Strangerland (2015), All That Jam (2016), Happy Hunting (2017), en Gun Shy (2017).

Filmografie Rolprente 2008: Doing Dungog 2009: The Makeover 2010: The Nothing Men 2015: Strangerland 2016: All That Jam 2016: Get a Life 2017: Happy Hunting 2017: Gun Shy Winter in Budapest

Televisiereekse 2010: Cops LAC 2014: Hush the Series 2018: First List Visioneering: Forward Thinkers of the World

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense