Russell Dykstra (gebore 31 Desember 1966) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Soft Fruit (1999), Ned Kelly (2003), en Romulus, My Father (2007), en in die televisiereeks Rake (2010).

Filmografie Rolprente 1999: Soft Fruit 2002: Garage Days 2003: Ned Kelly 2003: Criminal Ways 2007: Romulus, My Father 2008: The View from Greenhaven

Televisiereekse 1999: Bondi Banquet 2010: Rake

Televisierolprente 2004: Loot 2004: BlackJack: Sweet Science 2005: BlackJack: Ace Point Game 2007: BlackJack: Ghosts 2008: The Adventures of Charlotte and Henry

Video's 2008: Hey Hey It's Esther Blueburger: Behind the Scenes Featurette

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1966 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu