Michael Falzon (gebore 16 Mei 1972) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Ned (2003) en Down Under (2016).
Filmografie Rolprente 2003: Ned 2013: Jeff Wayne's Musical Version of the War of the Worlds Alive on Stage! The New Generation 2016: Down Under
Video's 2000: Computer Boy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2020