Travis Fimmel (gebore 15 Julie 1979) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Experiment (2010), The Baytown Outlaws (2012), en Warcraft (2016), en in die televisiereeks Vikings (2013).
Filmografie Rolprente 2008: Restraint 2010: The Experiment 2010: Ivory 2010: Needle 2012: The Baytown Outlaws 2012: Harodim 2016: Warcraft 2017: Lean on Pete 2018: Dreamland 2018: Finding Steve McQueen 2019: Danger Close Zorra
Televisiereekse 2003: Tarzan 2005: Rocky Point 2009: The Beast 2013: Vikings 2015: Vikings: Athelstan's Journal Untitled Wyatt Earp Anthology
Video's 2001: Jennifer Lopez: I'm Real 2013: Vikings - A Warrior Society: Viking Culture and Law 2013: Vikings: Birth of the Vikings 2015: Vikings Season 3: Heavy Is the Head -The Politics of King Ragnar's Rule 2015: Vikings: Season 3 - Guide to the Gods 2015: Vikings: Season 3 - A City Under Siege, Creating and Attacking Paris
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Ragnar Lodbrok