James Frecheville (gebore 14 April 1991) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Animal Kingdom (2010), The First Time (2012), Adore (2013), en The Drop (2014).
Filmografie Rolprente 2009: The Fourth Pillar 2010: Animal Kingdom 2012: The First Time 2013: Adore 2014: The Drop 2014: Mall 2015: About Scout 2017: Highly Functional 2018: Black 47 2018: The Seven Sorrows of Mary
Video's 2010: Creating Animal Kingdom
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense