Jackson Gallagher is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Patrick (2013) en in die televisiereekse Home and Away (1988), The Doctor Blake Mysteries (2013), en Please Like Me (2013).

Filmografie Rolprente 2013: Patrick Day by Night The Wheel

Televisiereekse 1988: Home and Away 2013: The Doctor Blake Mysteries 2013: Please Like Me 2018: Wine, a bottle shared is a problem halved 2018: Playing for Keeps Ocean City

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu