Damien Freeleagus is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Primal (2010) en Jucy (2010).
Filmografie Rolprente 2010: Primal 2010: Jucy JB & the Mule
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu