Lewis Fitz-Gerald (gebore 15 November 1958) is 'n Australiese akteur, regisseur, en assistentregisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Breaker Morant (1980) en Pitch Black (2000), en in die televisiereekse Home and Away (1988) en Time Trax (1993).

Filmografie Rolprente 1980: Breaker Morant 1982: Fighting Back 1982: We of the Never Never 1985: The Boy Who Had Everything 1986: The More Things Change... 1994: Spider & Rose 2000: Pitch Black 2018: Pimped

Televisiereekse 1981: I Can Jump Puddles 1988: Home and Away 1993: Time Trax 1993: R.F.D.S. 1997: The Adventures of Sam 2011: Crownies 2016: Hunters

Televisierolprente 1981: The 1981 Australian Film Institute Awards 1983: The Dean Case 1985: Time's Raging 1986: Ivanhoe 1987: The Banjo and the Bard 1989: Police State 1992: The Last Man Hanged 2000: Border Patrol

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu