Cody Fern (gebore 6 Julie 1988) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse House of Cards (2013) en American Crime Story (2016).

Filmografie Rolprente 2017: The Tribes of Palos Verdes

Televisiereekse 2013: House of Cards 2016: American Crime Story

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988