Alexander England is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gods of Egypt (2016) en Alien: Covenant (2017), en in die televisiereeks Wild Boys (2011).

Filmografie Rolprente 2016: Gods of Egypt 2017: Alien: Covenant 2018: Little Monsters

Televisiereekse 2011: Wild Boys

Eksterne skakels

Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986