Nash Edgerton (gebore 19 Januarie 1973) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Square (2008) en Gringo (2018), en in die televisiereeks Mr Inbetween (2018).

Filmografie Rolprente 2005: The Magician 2008: The Square 2018: Gringo 2019: Judy and Punch The Untitled Lucky Project

Televisiereekse 2009: Flickerfest on Extra 2018: Mr Inbetween

Video's 2006: Magic Happens: The Story of 'The Magician''' 2009: Inside the Square 2009: Bob Dylan: Beyond Here Lies Nothin' 2009: Bob Dylan: Must Be Santa 2010: Brandon Flowers: Crossfire 2012: Bob Dylan: Duquesne Whistle 2015: Bob Dylan: The Night We Called It a Day''

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense