Grant Dodwell (gebore 2 Julie 1952) is 'n Australiese akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men's Group (2008) en Codgers (2011), en in die televisiereekse A Country Practice (1981) en Home and Away (1988).
Filmografie Rolprente 1994: Kevin Rampenbacker and the Electric Kettle 2008: Men's Group 2011: Codgers
Televisiereekse 1981: A Country Practice 1987: Willing and Abel 1988: Home and Away 1991: The Girl from Tomorrow
Televisierolprente 2002: The Best of Aussie Drama
Eksterne skakels
Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense