Stefan Dennis (gebore 30 Oktober 1958) is 'n Australiese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Prisoner (1979) en Neighbours (1985).
Filmografie Rolprente 2014: 50 Kisses
Televisiereekse 1979: Prisoner 1984: Infinity Limited 1985: Henderson Kids 1985: Neighbours 2008: Keith Lemon's Very Brilliant World Tour 2015: Darren & Brose 2015: Footballer Wants a Wife 2016: Neighbours: Summer Stories 2017: Neighbours vs. Time Travel
Televisierolprente 2001: 80s Mania 2008: 'Neighbours' on Five 2012: Happy Birthday River City 2015: Neighbours 30th: The Stars Reunite 2016: Most Shocking Celebrity Moments 2016 2017: Britain's Favourite Biscuit 2018: Reel Stories: Kylie Minogue
Video's 2011: Unveiling Grace
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu