Kieran Darcy-Smith (gebore 12 Junie 1965) is 'n Australiese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Cave (2005), Animal Kingdom (2010), en Wish You Were Here (2012), en in die televisiereeks Wolf Creek (2016).
Filmografie Rolprente 2005: The Cave 2007: September 2010: Animal Kingdom 2012: Wish You Were Here 2016: The Duel Sydney Unplugged The Big Score Blackwater TREAT Lovestruck The Vine That Ate the South
Televisiereekse 1998: Breakers 2001: Going Home 2009: My Place 2016: Wolf Creek
Televisierolprente 2008: Infamous Victory: Ben Chifley's Battle for Coal
Video's 2003: The Cream & the Crock 2009: Inside the Square
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu