Blake Davis (gebore 29 November 1990) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Tangle (2009), Dead Gorgeous (2010), en Bringing Our Stories Home (2016).
Filmografie Televisiereekse 2009: Tangle 2010: Dead Gorgeous 2011: The Making of The Slap 2016: Bringing Our Stories Home
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1992