Peter Curtin (31 Januarie 1944 – 18 Mei 2014) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Darkness Falls (2003) en Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), en in die televisiereekse Prisoner (1979) en Zoo Family (1985).

Filmografie Rolprente 2002: Till Human Voices Wake Us 2003: Darkness Falls 2004: Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid

Televisiereekse 1979: Prisoner 1981: And Here Comes Bucknuckle 1985: Zoo Family 1989: Inside Running 1996: English: Have a Go

Video's 1980: Our Fragile Coast

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1944 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu