Paul Cronin (8 Julie 1938 – 13 September 2019) was 'n Australiese akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Matlock Police (1971), Solo One (1975), en The Sullivans (1976).

Filmografie Televisiereekse 1971: Matlock Police 1975: Solo One 1976: The Sullivans

Televisierolprente 1984: Matthew and Son

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu