Dieter Brummer (gebore 5 Mei 1976) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Home and Away (1988), Underbelly (2008), en Winners & Losers (2011).
Filmografie Televisiereekse 1985: Neighbours 1988: Home and Away 1996: Shark Bay 2005: Celebrity Circus 2008: Underbelly 2011: Winners & Losers
Video's 1996: Home and Away: The Official Summer Bay Special
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Australiese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021